Vrou, Vrouer, Vrouste - Windhoek

Vrou, Vrouer, Vrouste - Windhoek

Vrou, Vrouer, Vrouste - Windhoek

27 Jun 2026 13:30

About

MET Lidi de Waal en Petronel Baard
TEKS Lidi de Waal
REGIE EN MUSIEK Petronel Baard
VERVAARDIGER Lang Vrou Produksies

’n Unieke en hartroerende produksie met ’n kragtige en kunsryke kombinasie van woordkuns, musiek en lewenservaring. Humor en emosie word haarfyn gebalanseer en neem die gehoor op ’n reis vol lag, trane, hoop en selfontdekking. Volgens Lidi is dit ’n “snaakse, sad, hopelose, hoopvolle woord-, kuns- en musiekreis na jou vredevolle self". Kom ontborstrok!

Venue

Droombos, Windhoek  Location on Google Maps

Vrou, Vrouer, Vrouste - Windhoek

Admission Ticket 27 Jun 2026 13:30

N$250-N$300