23ste jaarlikse nasionale kongres van die Professionele Vereniging vir
Afrikaans-taalonderrig in Namibië (PVATN) 7-8 Maart 2024.
Kongreskaartjie: N$1500 per persoon (Bepalings en voorwaardes geld - kyk
die PVATN-webtuiste.)
Registrasie/kaartjieverkope sluit op 1 Maart 2024 om 12:00.
Tickets are 90% refundable.