'n Lekker familie-kuier en piekniek saam met Susan van Suidooster! Kom geniet 'n heerlike middag van goeie musiek, lekker kos, 'n pragtige omgewing en vermaak vir die kinders.
Alle etes word as wegneem bedien
Bring asb eie kombers / kussing / stoel saam
Hekke maak 16:00 oop
Geen eie verversings asb - kontantkroeg beskikbaar