Toks & Tjops Rugby program kom Windhoek toe. Kom en geniet 'n aand saam met die span. Victor Matfield en Nick Mallet gaan die gas sprekers wees asook Die Broers.
Moet dit nie misloop nie.
N$250 per persoon - Elke tafel kan 6 persone akkomodeer. Die prys sluit 'n ete in.
Geen persone onder 18 jaar word toegelaat by hierdie geleentheid nie.