Namib Musiekfees 2017 - Date moved

Namib Musiekfees 2017 - Date moved

Namib Musiekfees 2017 - Date moved

18 Oct 2017 11:00

About

Die Namib Musiekfees gaan sy datum skuif na Maart 2018 om seker te maak strategiese vennote soos Namibië Brouerye kan by die projek betrokke wees en die fees verder uitbou.

Mense wat reeds kaartjies gekoop het, kan Webtickets Namibia kontak 081 127 2725 vir ’n terugbetaling.

Volg Namib Musiekfees op facebook of op hulle webtuiste om die nuutse inligting te kry.
www.namibmusiekfees.com

Venue

Social


Namib Musiekfees 2017 - Date moved